| Modulekode | CTM 710 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Die doel met hierdie module is om die kandidaat in staat te stel om verskeie rekenaargeïntegreerde tegnieke met betrekking tot instruksionele hulpmiddels en multimedia in onderwys en opleiding te bemeester. |
| Modulekrediete | 16.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Departement | Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App